Die provinsiale kommissaris van die Noord-Kaap, luitenant-generaal Koliswa Otola, tesame met die waarnemende adjunk-provinsiale kommissaris vir misdaadopsporing en korporatiewe dienste, generaal-majoor Jacques Raymond, tesame met die SAPD se provinsiale kantoor in Kimberley, in die teenwoordigheid van die provinsiale bestuur het vandag agt (8) nuut bevorderde stasiebevelvoerders in die Noord- Kaap aangestel. Marsilino MacDonald doen verslag – CLIP