By: Bernadine Edith Hein
Date: Fri, 10 May 2024
Language: Afrikaans
Category: Local
Vedanta Zinc International trots op hul vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens
Vedanta Zinc International is trots op hul voortgesette
vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS). Die myn April
afgesluit met 'n yslike 71 bloedeenhede van hul Vedanta Zinc International-eenhede,
insluitend hul korporatiewe kantoor in Johannesburg en die Swartberg. In 'n
interessante feit wat deur VZI gedeel word, het hulle gesê dat sinkoksied wyd
gebruik word in die vervaardiging van produkte soos verf, skoonheidsmiddels,
farmaseutiese produkte, plastiek, ink, seep, batterye, tekstiele en elektriese
toerusting.
Related News