By: Bernadine Edith Hein
Date: Mon, 13 May 2024
Language: Afrikaans
Category: Local
Vedanta Zinc International voorsien 6 maande van kraamverlof
In Vedanta Zinc International se pogings
om die druk van hul #MothersOfMetal te verlig, is die mynreus trots om hulle te
voorsien van 6 maande kraamverlof, 'n aanpasbare werkreëlingsbeleid saam met 'n
laktasiekamer op die perseel by die Black Mountain Mine-perseel. Ons betuig ons
diepste waardering aan alle mammas! Geniet 'n gelukkige en wonderlike
Moedersdag, het VZI gister aan die moeders wat by die myn werksaam is gesê.
Intussen by VZI probeer hulle om die
omgewing te bewaar, veral met hul Black Mountain Complex-bedrywighede wat in 'n
ekologies sensitiewe en biodiverse brandpunt geleë is. Op
#WorldBirdMigratoryDay wil die myn die gemeenskap herinner om alle lewende
dinge te waardeer en saam met ons te reis na Tranformeer die planeet.
Related News