Hoërskool Okiep Matriek leerder, Roderick Carroll het besonders presteer by die Proscenium Dramakompetisie en het weg gestap weg met die volgende pryse: ‘n Beurs by Northlink College, ‘n Oorklank rol in Overklank en ‘n Verskyning in Suidooster. “Die wêreld is jou oester Roderick. Die toekoms behoort aan jou” – CLIP