By: Bernadine Edith HeinDate: Thu, 23 May 2024Language: AfrikaansCategory: Local
Noord- Kaapse premier maak die harte warm van leerders op Rooiwal
Die Noord-Kaapse Premier,
Dr. Zamani Saul, en die LUR verantwoordelik vir Openbare Werke, Mev. Fufe
Makatong, gister middag die Rooiwal Rooting Out the Dust-projek gaan
bekendstel. Die regering beoog om toegangspaaie en interne paaie op te gradeer
as deel van hul bydrae tot landelike ontwikkeling. Hierdie inisiatief sal 'n
groot aantal werksgeleenthede skep en bydra tot die toeganklikheid en
verfraaiing van dorpe.
Juffrou Aurial Paul spreek
haar dankbaaheid uit teenoor die Premier vir die skenking aan die skool –
CLIP