By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 03 Jul 2024Language: AfrikaansCategory: Local
Vedanta Zinc International beloof hul vennootskap met die Noord- Kaapse provinsiale regering
Vedanta Zinc International wil hul hartlike gelukwensing
deel aan agbare Dr. Zamani Saul vir die herverkiesing as Premier van die
Noord-Kaapse Provinsiale Regering vir die 7de Provinsiale administrasie. “Ons
vennootskap met die Noord-Kaapse Provinsiale Regering is een met 'n wedersydse
visie van "'n morderne, inspirerende, responsiewe, proaktiewe en
aktivistiese wetgewer wat die aspirasie van die mense van die Noord-Kaap
bevorder. Ons sien uit na deurlopende samewerking en vennootskappe met die
provinsiale regering om vir goed te transformer,” het Chris Griffith, uitvoerende
hoof van Vedanta Base Metals gesê.