By: Bernadine Edith Hein
Date: Thu, 22 Aug 2024
Language: Afrikaans
Category: Community
Syntell sê die toekoms van elektrisiteitsverspreiding is hier
Die firma wat met Syntell werk, Utility Consulting
Solutions se eletriese munisipale span volhoubare elektrisiteits verspreidings kundiges
het vanoggend baanbreker nuus met luisteraars gedeel. Dis firma is alreeds in
maande lange gesprekke en samewerking met die Nama Khoi plaaslike
munisipaliteit, een van die instansies wat uitstaan as ‘n kampioen in
elektrisiteits beheer, skuld en verskaffing aan gemeenskappe. Die firma wil
verseker dat kliente en veral gemeenskapslede altyd die beste en innoverende
oplossings te ontvang, om geld te bespaar terwyl die ligte aan bly.
Mnr. Christo Nichols, het meer besonderhede
hieroor – CLIP
Related News