Bright Lights Kinder- en Jeugsorgsentrum, beter bekend as die Pofadder Kinderhuis gaan tans deur 'n krisis en benodig die gemeenskap se hulp. Die hulp wat die kinderhuis na verwys is in die vorm van Kruideniersware, Skoonmaakprodukte asook finansies en dit is om die 52 Kinders van Etes te voorsien. Vir enige bydraes en hulp kontak die Bestuurder by 072 042 5592. Skenkers kan ook die volgende bankrekening gebruik vir enige finansiële bydrae Rekening nr. 4077 354 000, Absa Bank. Mnr. Vries verduidelik wat die doel van die kinderhuis is – CLIP