Hoërskool Okiep se Klas van 2026 het die afgelope twee dae deelgeneem aan die Onderwêreld leesmarathon. Die matrieks het bewys dat opoffering en aktiewe deelname die sleutels tot sukses is. Die skool is trots op die klas van 2026 se toewyding en harde werk. Lekker, lekker klas van 2026!