Ses Graad 11-leerders van Hoërskool Concordia is gekies om aan die jaarlikse SAICA-winterkamp in Upington deel te neem. Die kamp, aangebied saam met die Departement van Basiese Onderwys en FASSET, bied akademiese ondersteuning in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde, asook lewensvaardighede en loopbaanvoorligting. Die deelnemers is Kaylinn Cloete, Han-Lee Cloete, Raydene Milford, Kate-Lynn van Rooi, Jo-Ann October en Leonice Cloete. Die skool wens die leerders alle sterkte toe met hierdie waardevolle ontwikkelingsgeleenthei