URB Solar (PTY) LTD is 'n toonaangewende diensverskaffer van hernubare energie met 'n diverse produk- en diensreeks. Die maatskappy poog om alle sektore te akkommodeer en poog om kwaliteit produkte en dienste aan almal te verskaf. Die Pofadder span is hard besig met 'n sonpanele projek op die dorp Dit is byna 200 sonpanele wat URB Solar oprig vir hierdie 100kW sisteem. URB Solar (PTY) LTD het 'n ervare en gekwalifiseerde span en is trots op professionele en kwaliteit installasies.