Die Netbal Wêreldbeker-trofee het in Namakwaland aangekom, waar dit eerste in die Pofadder aangedoen het. Die trofee was met groot opgewondenheid deur die gemeenskap van Pofadder ontvang. Alhoewel dit nat en koud is vandag, het dit nie die gemeenskap verhinder om in groot getalle op te daag om die trofee te verwelkom in hul midde. Netbal-entoesiaste, ondersteuners kry vandag die geleentheid om by die Netbal Wêreldbeker-trofee aan te sluit. Die trofee het op Bergsig aangekom en het deur die strate getoer. Die Netbal byeenskoms gaan plaasvind in die Libra saal