Die Steinkopf 23 het gisteroggend vir die derde agtereenvolgende dag op Springbok in die hof verskyn, Hulle het in 2015 teen onwettige dwelverkope op die dorp opgestaan. Die sewe wat in aanhouding was is vrygelaat en sal nie weer in die koue selle slaap nie. Die saak is uitgestel vir tussen 8 en 11 Augustus.