950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Burgemeester ondersteun jeugontwikkeling by Kuboes
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 03 Feb 2026    Afrikaans
Gisteroggend het die Burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, Raadslid Cornell Knoph, die Kuboes-gemeenskap in Wyk 1 besoek. Hy is vergesel d...
Departement van Maatskaplike Ontwikkeling berei voor vir Indaba vir gemeenskapsontwikkeling
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 03 Feb 2026    Afrikaans
Van 2 tot 6 Februarie 2026 vind ’n belangrike Indaba vir gemeenskapsontwikkeling plaas, gelei deur die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling (DSD)...
R22 Miljoen Onkologiesentrum in Springbok amper gereed
Health
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
Vedanta Zinc International sê ’n nuwe R22 miljoen onkologie-chemoterapie-sentrum by die Dr. Van Niekerk-distrikshospitaal in Springbok is amper gereed...
Namakwa Distriksmunisipaliteit en Old Mutual ondersteun Kamieskroon Kinderhuis
Community
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit (NDM), in vennootskap met Old Mutual, het onlangs beddegoed en versorgingspakkette aan die Kamieskroon Kinderhuis o...
LUR Me. Mase lei Terug-na-Skool-program by Garies Hoërskool
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
Die LUR vir Onderwys, Me. Mase, het Garies Hoërskool besoek as deel van die Terug-na-Skool-program. Sy is vergesel deur die Namakwa Distriksspeaker, R...
Voormalige munisipale bestuurder skuldig bevind aan bedrog
Crime
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
’n Voormalige munisipale bestuurder in die Noord-Kaap is deur die Kimberley-hof skuldig bevind aan bedrog en oortreding van die Wet op Munisipale Fina...
Hoërskool Okiep Matriek 2026: ’n Boodskap van Positiwiteit
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
As die matrikulante van 2026 by Hoërskool Okiep, wil hul graag ’n bietjie positiewe energie deel met hul mede-matrikulante by ander skole, al hul skoo...
SAPD in Namakwa-distrik dien harde knou toe aan onwettige diamanthandel in Port Nolloth
Crime
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
Die SAPD in die Namakwa-distrik het onlangs ’n onwettige diamanthandel in Port Nolloth ontmantel. Twee mans, 25 en 34 jaar oud, is in hegtenis geneem ...
SAPD in Namakwa-distrik slaan hard toe teen dwelmverwante misdaad
Crime
Bernadine Edith Hein    Mon, 02 Feb 2026    Afrikaans
Die SAPD in die Namakwa-distrik het tien verdagtes in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela 2 in Nababeep en Okiep. Lede van die Springbok Openbare ...
Openbare Verhoor oor Staatsdienskommissie in Kuruman
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 29 Jan 2026    Afrikaans
Gemeenskapslede van die John Taolo Gaetsewe-distrik het gister by die Kuruman-stadsaal vergader vir Dag Twee van die Openbare Verhore oor die Wetsontw...
ME’s-stelsel word in Namakwa uitgerol
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 29 Jan 2026    Afrikaans
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het hierdie week by die Okiep Country Hotel die Elektroniese Moniterings- en Evalueringstelsel, bekend a...
LUR bring Terug-Skool-veldtog na Upington
Education
Bernadine Edith Hein    Thu, 29 Jan 2026    Afrikaans
Die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, mevrou Mase Manopole, het die Terug-Skool-veldtog na Upington geneem waar sy skooluniformbewyse en skryfbehoeft...