Die Wysigingswetsontwerp op basiese Onderwyswet, 576, (B2B 2022), dien tans voor die Noord-Kaapse Provinsiale wetgewer en insette wat aan die NRVP voorgelê word vir sal oorweeg word. ‘n Uitnodiging word gerig na die openbare verhoor oor die Wetsontwerp aangesien die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer daarna streef om insette van belanghebbendes in die provinsie te werf. Die verhoor vir Springbok vind môre plaas, in Bergsig in die Libra Saal om 10:30.