Die Richtersveld munisipaliteit wil die gemeenskap in kennis stel dat die vullistrok tans buitewerking is en as gevolg hiervan kon die vullisverwydering nie afgehandel word nie. Die trok is in vir herstelwerk en vullisverwydering sal binnekort voort gaan soos normaal. Op Lekkersing gaan Eskom die gemeenskap kom toespreek oor die verandering van voorafbetaalde elektrisiteit. Dit vergadering sal om 10uur wees plaasvind in die Lekkersing gemeenskapsaal.