In die tussentyd het die Speaker van die Khai munisipaliteit mnr. Böck, op Onseepkans ‘n kollektiewe skoonmaakinisiatief van stapel gestuur. Hy vra dat die gemeenskapslede die insiatief moet ondersteun en papiere reg voor hul erf op te tel. “Word 'n kampioen vir netheid,” het Bock gesê.