By: Bernadine Edith HeinDate: Tue, 19 Mar 2024Language: AfrikaansCategory: Community
Vaal Sentraal Water ‘n " aanleg stilstand" sal hê in die Khai Ma Munisipaliteit
Die Khâi-Ma Munisipaliteit het
kennis ontvang vanaf Vaal Sentraal Water dat hulle vandag vanaf 08:00 vir 5 ure
‘n " aanleg stilstand" sal hê weens die aansluiting van elektriese
kabels op die nuwe lyn. Dit sal n impak het op die Munisipaliteit water
pomping. Daarom vra die munisipaliteit dat die gebiede wat water het dit spaarsamig
gebruik.