Die Khai Ma munisiapliteit wil die inwoners inlig dat hulle nogsteeds sukkel om die hooflyn barse die hoof te bied. Hulle is in gesprek met Departement Cogstha en die professionele diensverskaffer van die grootmaat pyplyn projek om ondersteuning te bied aan die Munisipalitiet aangesien hulle die afgelope weke sukkel met die pyplyn barste en dit 'n negatiewe invloed op die gemeenskap en finansies het. “Ons is besig om water trokke te reël sodat ons intussen water kan lewer. Die trokke sal eerste die hospitaal, skole, ouetehuis en dan die res van die gemeenskap bedien,” het die munisiapliteit gesê.