By: Bernadine Edith HeinDate: Mon, 15 Apr 2024Language: AfrikaansCategory: Community
Matjieskloof gemeenskap spreek ongelukkigheid uit
Matjieskloof gemeenskap onder leiding van die Room Katolieke
Kerk, het gister ‘n vreedsame besoek aan die Drankwinkel op die dorp gebring om
hulle ongelukigheid uit te spreek oor die Drankwinkel se opening op ‘n Sondag.
Die eienaar sal dit heroorweeg en ‘n besluit neem indien hy sy Drankwinkel sal
en gaan oopmaak op 'n Sondag.- CLIP