Die ouers van Kamieskroon is ongelukkig oor die busdienste wat die leerders vervoer na skool. Die ouers het vanoggend die busdiens gestop, omdat hulle sukkel met dit. Rede daarvoor is dat dit sommige dae nie kinders nie betyds by die skool kry en dat dit somtyds foutief is. Selwin Goedeman, ongelukkige ouer het met Nfm Nuus gepraat – Clip