By: Bernadine Edith HeinDate: Fri, 19 Apr 2024Language: AfrikaansCategory: Community
NFM tel die ure af om luisteraars van die Khai Ma plaaslike munisipaliteit te verwelkom
Radio NFM was verheug om op Maandag aan te kondig dat die
Khai Ma plaaslike munisipaliteit se FM frekwensie hierdie week aangeskakel sou
word. Na nog vele uitdagings op die Aggeneys / Pofadder terrein is die
diensverskaffer tans besig met die installering van die sendersein. Marsilino
MacDonald doen verslag – CLIP