By: Bernadine Edith HeinDate: Mon, 26 Aug 2024Language: AfrikaansCategory: Community
Gospel against crime and drugs skop op hoë noot af
Die Gospel against crime and drugs het gister voor Radio
Nfm op ‘n hoë noot afgeskop. Die veldtog het in 2019 begin onder leiding van
Dennis Coetzee, voorsitter van die Gemeenmskapspolisïeringsforum en konstabel Dorothy
Swatz van Nababeep Suid- Afrikaanse polisiediens. Die tema van gister se veldtog
was, “Bid vir vroue, misdaad en dwelms in ons gemeenskappe.” Al hoe meer jeugdiges
kom navore om gehelp te word, om verlos te word van die misbruik van tik en diè
lei tot misdade in die ondeskeie gemeenskappe in die Namakwa- Distrik.
Konstabel Swartz het meer oor die veldtog –
CLIP
Sy het manne wat gister teenwoordig was byeen geroep om ‘n
kers aan te steek ter ondersteuning van vroue wat mishandel en vermoor was –
CLIP