By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 04 Sep 2024Language: AfrikaansCategory: Community
Richtersveld Munisipaliteit gee terugvoering oor wat in hul sektor gebeur
Gister het ‘n kommunikasie forum vergader plaasgevind by
die Richtersveld munisispaliteite en die doel daarvan dat alle departemente
insluitend Richtersveld Munisipaliteit terugvoering gee oor wat in hul sektor
gebeur. Burgemeester Cornell Knoph het in sy toespraak gepleit vir Eenheid
tussen die departemente en het ook almal gemotiveer om aan te hou om die
Richtersveld gemeenskap te dien.
In die tussentyd het nuutaangestelde bankdiens, Standard
Bank 'n kort gesprek met die Richtersveld Munisipaliteit Bestuur en Raadslede
gehad.