Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit is besig om sy stelsel te moderniseer en op te gradeer, en alle voorafbetaalde elektrisiteitsmeters sal opgradeer moet word voor die 24ste November 2024. Klïente wat nie gedurende die eerste fase besoek was nie, sal nou deel wees van die tweede fase, die doen dit jouslef fase. Voorafbetaalde metergebruikers moet enige vooraf gekoopte koepons herlaai voordat hulle die kodes invoer om die meter te opgradeer. Vir enige navrae of bystand kontak Nama Khoi by 027 7188100 of 0799243092, en Syntell by 021 812 1877 of 072 728 9229.