Die Richtersveld plaaslike munisiplaiteit wil die gemeenskap van Port Nolloth in lig dat hul kan bevestig dat die water nou in loop by Muisvlak reservoir is. Die dam vlak is egter steeds baie laag en dus sal die water steeds nie by die gemeenskap op die dorp kan uitkom nie. Die krane word vir eers nog toe gehou en sal dan teen vandag oopgedraai word.