By: Bernadine Edith HeinDate: Wed, 26 Jul 2023Language: AfrikaansCategory: Community
Kleuterskool op Bergsig in vlamme
Radio Nfm het vanoggend
verneem dat die kleuterskool, Wielie Walie, op Bergsig in vlamme is. Netlin die
administratiewe klerk met het Nfm Nuus gedeel dat die brand by kantore begin het en versprei het na die klaskamers. Tot hede kan hulle nie sê tot hoever die ander klaskamers beskadig is nie. Ouers word gevra om na laternatiewe sorg vir hul kinders na te kyk.