By: Bernadine Edith HeinDate: Fri, 28 Jul 2023Language: AfrikaansCategory: Community
Studente in Khai Ma ontvang hul sertifikate
Na Vedanta Zinc International
Konstruksieleerlingskap in die vyf dorpe van Khai-Ma, wat daartoe gelei het dat
101 studente hul sertifikate suksesvol verwerf het, is die mynmaatskappy
opgewonde om aan te kondig dat hul Besigheidsvennoot, Raubex, 'n totaal van 30
studente geabsorbeer het. Baie geluk aan hierdie studente met hul loopbaanpad -
ons wens julle alle sterkte toe en 'n wonderlike loopbaan vorentoe!