Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys se Namakwa-distrik is onlangs in Kimberley geloof vir die sterkte van sy Nasionale Skoolvoedingsprogram-stru...
Die Vroue in Toerisme Ontbytsessie met Adjunkminister Makhotso Maggie Sotyu het gefokus op vennootskappe, innovasie en vrouebemagtiging in die toerism...
Die Noord-Kaapse Agentskap vir Ekonomiese Ontwikkeling, Handel en Beleggingsbevordering het ’n Memorandum van Verstandhouding met die Limpopo Tourism ...
Die Hoof van die Noord Kaapse Department van Gesondheid, Mnr. Phiri, het deelgeneem aan ’n spesiale sitting van die Tegniese Werkgroep om die implemen...
Copper 360 het aangekondig dat poste by sy Noord-Kaapse bedrywighede gesny gaan word as deel van ’n herstrukturering. Die maatskappy wil sy fokus vers...
Die Verbruikersbeskermingsowerheid het opvolginspeksies regoor die Namakwa Distrik begin. Williston was die eerste dorp wat besoek is, gevolg deur Cal...
Die Noord Kaap het ’n sterk indruk gemaak tydens Dag 1 van Africa's Travel Indaba, wat amptelik deur Cyril Ramaphosa geopen is. Die Noord-Kaapse uitst...
Die Premier van die Noord Kaap, Dr. Zamani Saul, het 273 matrikulante van Saul Damon High School in Upington gemotiveer en die belangrikheid van dissi...
Die Noord Kaap Department van Onderwys het die tweede Provinsiale Kwaliteitsleer- en Onderrigveldtog (KVLK) byeengeroep in samewerking met verskeie on...
Die Noord Kaapse Department van Sport, Kuns en Kultuur het saam met verskeie rolspelers ’n argiefbewustheidssessie by die Namakwa Distriksmunisipalite...
Die Noord Kaapse e Department van Gesondheid bring vandag hulde gebring aan verpleegsters op Internasionale Verpleegster Dag. Vanjaar se tema, “Ons Ve...
Verskeie nuwe insekspesies is onlangs in die Richtersveld Nasionale Park ontdek. Die grondbewonende insekte is in die afgeleë Armmanshoekvallei gevind...