1649 articles found · Last 12 months.
Man in Hondeklipbaai in hegtenis weens beweerde dwelmhandel
Crime
Robin-Lee Milford    Wed, 14 Oct 2026    Afrikaans
?n 43-jarige man is in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap in hegtenis geneem nadat die polisie na bewering dagga met ?n geraamde straatwaarde van R10 000...
R178,9 miljoen vir opgradering van Vioolsdrift�Rooiwal-pad
Government
Robin-Lee Milford    Wed, 14 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Paaie en Openbare Werke, Bentley Vass, sal na verwagting vandag die sooispit-seremonie vir die opgradering van die Vioolsdrif...
Man in hegtenis n� beweerde dronkbestuur op N7 met ses ongedokumenteerde buitelanders in voertuig
Crime
Robin-Lee Milford    Wed, 14 Oct 2026    Afrikaans
?n 47-jarige man is Sondag, 11 Oktober, in hegtenis geneem nadat hy na bewering onder die invloed van alkohol op die N7 naby Steinkopf bestuur het. Se...
Garies-gemeenskap vra geregtigheid vir Farren Maarman
Crime
Robin-Lee Milford    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die families van die oorlede Farren Maarman, ook bekend as ?Koekie?, en lede van die Garies-gemeenskap doen ?n beroep op die vervolgingsgesag om borgt...
Calvinia skole betrek by boomplantdag bewusmaking
Environmental matters
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Abraham Esau-hospitaal se gemeenskapsdiens-omgewingsgesondheidspraktisyn, Aubron Phiri, het op 9 Oktober 2026 aan ?n Boomplantdag-bewusmakingsveld...
Sol Plaatje Universiteit beplan fakulteit gesondheidswetenskappe
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid en Sol Plaatje-universiteit het ?n Memorandum van Ooreenkoms onderteken vir die stigting van ?n Fakulteit ...
Noord- Kaap bekelmtoon insluiting van kinders met serebale gestremdheid
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het W?reld Serebrale Gestremdheidsdag herdenk onder die tema ?Verenig en Uniek?. Die geleen...
Gruispad-gelykmaakwerk vir Oktober aangekondig
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Departement van Paaie en Openbare Werke het die beplande program vir die gelykmaak van gruispaaie in die Noord-Kaap se vyf distrikte aangekondig. ...
Verdagte gearresteer na noodlottige bosting
Crime
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die polisie in die Noord-Kaap het ?n 48-jarige man in hegtenis geneem nadat hy na bewering van die toneel van ?n noodlottige ongeluk op die N8 naby Sc...
Noord- Kaapse Premier wens Matriekklas van 2026 sterkte toe
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse premier, dr. Zamani Saul, het die matriekklas van 2026 sterkte toegewens met hul Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens. Saul het leer...
Verbruikersbeskermingspan doen inspeksie by snoepies
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 13 Oct 2026    Afrikaans
Die Verbruikersbeskermingspan het op 12 Oktober 2026 inspeksies by snoepies in Hartswater, Noord-Kaap, uitgevoer om verbruikersregte en billike handel...
Matika waarsku teen misbruik van staatsbronne
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 12 Oct 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Sport, Kuns en Kultuur, Mangaliso Matika, het die misbruik van staatsbronne ten sterkste veroordeel. Hy het Maandag., 12 Okto...