By: Bernadine Edith HeinDate: Fri, 27 Oct 2023Language: AfrikaansCategory: Local
Khai-Ma plaaslike munisipaliteit burgemeesters Imbizo uitgestel
Die Khai-Ma
plaaslike munisipaliteit het die burgemeesters Imbizo uitgestel wat veronderstel
was om volgende week plaas sou vind.
Die Burgemeester, me
Estelle Cloete, nooi die publiek uit om die geleentheid by te woon, waar sy
deur staatsdepartemente vergesel sal word.
Op Poffader sal dit
14 November om 11:00 in die Blyvooruitsig Gemeenskapsaal plaasvind, die 15de Onseepkans
in die Gemeenskapsaal, Aggeneys sal dieselfde dag om 17:00 by die Noord REC
Klub.
Witbank-gemeenskap gaan
die 16de November om 10:00 by die Klinieksaal wees en die inwoners van Pella sal
dit om drie-uur die middag in die gemeenskapsaal plaasvind.