Gister het die veldbrand opleiding het in Garies plaasgevind in die Kammiesberg munisipaliteit met Namakwa Distriksmunisipaliteit, Kamiesberg munisipaliteit, opkomende en kommersiële boere het dit bygewoon het. 'n Spesiale dank aan die aanbieder van die kursus, mnr. Johan Savage Breytenbach van die Vrystaat Sambreel Brand Beskermings Vereniging (FSUFPA) en Agri Namakwa. Die opleiding is geborg deur Agri Noord Kaap, Namakwa BBV, Namakwa DM en Garies Boere Vereniging.