# Radio Nfm het gisteraand haar tweede politieke debat aangebied op Pofadder in die Khâi Ma plaaslike munisipaliteit in die Stadsaal. Dit is van kardinale belang dat die gemeenskappe ingeligte besluite neem voor hul hul na die stembus gaan op 29 Mei 2024.  Die politieke partye wat by die debat gisteraan was, was die Organic Humanity Movement, PA, ANC, NCCM, en DA. Met die bekendstelling van hul Manifesto het die partye se verteenwoordigers die volgende te sê gehad – CLIP