'n 58-jarige staatsaanklaer van die Noord-Kaap, Charles Mbewe, is op borgtog van R1 000 vrygelaat nadat hy in die hof verskyn het op 'n aanklag van aa...
Die LUR vir CoGHSTA in die Noord-Kaap, Bentley Vass, het saam met Hantam-burgemeester Koos Alexander 25 nuwe huise aan begunstigdes van die Calvinia 2...
Die LUR vir CoGHSTA in die Noord-Kaap, Bentley Vass, het die departement se Begrotingspos 9 by 'n spesiale sitting van die Noord-Kaapse Provinsiale We...
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het vandag saam met die LUR vir Gesondheid, Topsy Vilakazi, die nuwe Schmidtsdrift Primêre Gesondheid...
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het vandag ’n toesigbesoek aan die Riverton-waterbehandelingsaanleg in die Sol Plaatje Munisipaliteit...
Die Noord-Kaapse Wetgewer het sy eerste plaaslike debat in Calvinia aangebied, wat inwoners die geleentheid gebied het om die demokratiese proses van ...
Die Noord-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het ’n begroting van R1,086 miljard vir 2026/27 ontvang. LUR Mase Manopole het tydens die b...
Inwoners van Okiep en omliggende dorpe ervaar steeds uitdagings met watervoorsiening, wat tot groot frustrasie onder gemeenskappe lei. Verskeie h...
Die Khâi-Ma Munisipaliteit doen ’n beroep op inwoners, besighede en regeringsdepartemente om deel te neem aan ’n grootskaalse skoonmaakveldtog wat Vry...
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het Maandag met 'n driedaagse skoonmaak van Nababeep se rioolnetwerk om ernstige verstoppings aan te spreek beg...
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het aangekondig dat sy volgende raadsvergadering op 29 Junie in Springbok gehou sal word.Volgens die amptelike ...
'n Jong rugbyspeler van Hoërskool Okiep hou steeds die Namakwa-streek se naam hoog nadat Elijah van den Heever vir nóg 'n keer in die Griekwa Vroue Ru...