Die Kimberley Diamond Skaatsplankry-kompetisie, Diamond en Dorings, speel steeds 'n belangrike rol in die ontwikkeling van jong skaatsers en die bevor...
’n Gemeenskapsbemagtigingsprogram in die Kamiesberg het verlede week inwoners die geleentheid gebied om uitdagings soos geweld, uitsluiting, ver...
'n Graad 10-leerder van Hoërskool S.A. van Wyk in Springbok, Ignatious Maarman, verteenwoordig tans die Noord-Kaap as lid van die O/16 Griquas-rugbysp...
Die Demokratiese Alliansie (DA) het aangekondig dat Rodney Kritzinger as die party se burgemeesterskandidaat vir die Nama Khoi Munisipaliteit aangewys...
Leerders van Concordia kry môre die geleentheid om meer te leer oor die geskiedenis van St. Helena-inwoners wat meer as ’n eeu gelede na Namakwa gekom...
’n Plaaslike kontrakteringsmaatskappy in die Khâi-Ma-gebied, Silo ’n Sons, het sy bedrywighede uitgebrei nadat die onderneming ondersteuning deur ’n b...
Twee leerders van SA Van Wyk Hoërskool in Springbok het deurgedring na die Top 30 van die nasionale Maak My ’n Miljoenêr-entrepreneurskompetisie.Rewan...
Die Noord-Kaapse Provinsiale Huis van Tradisionele en Khoisan-leiers het die 4de Sessie van die 4de Huis amptelik geopen, met leiers wat van regoor di...
Een-en-twintig ongedokumenteerde persone is in hegtenis geneem en 12 snoepwinkels is gesluit tydens ’n multidissiplinêre nakomingsoperasie in Kimberle...
‘n 25-jarige man is in Upington in hegtenis geneem in verband met die noodlottige skietery van ’n 37-jarige man in Paballelo. Die voorval het Sondagaa...
‘n Oordragsadvokaat van die Noord-Kaap is tot 12 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir diefstal en geldwassery nadat sy skuldig bevind is aan die ...
Die besluit van die paroolraad in Upington om parool toe te staan aan die veroordeelde moordenaar van drie lede van die Steenkamp-gesin in Griekwastad...