Die Noord-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, mevrou Mase Manopole, het saam met SASSA se Hoofbestuurder vir Toelaesadministrasie, mevrou Yolisw...
Die Burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, raadslid Cornell Knoph, het gister die Eksteenfontein-gemeenskap besoek. Hy is vergesel deur die...
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het ’n openbare verhoor in De Aar in die Pixley Ka Seme-streek gehou oor die wetsontwerp op die Staatsdienskommi...
Die Burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, Raadslid Cornell Knoph, het saam met wyksraadslede, die munisipale bestuurder en verskeie vennot...
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling rol nou sy Elektroniese Moniterings- en Evalueringstelsel (eME's) uit in die Namakwa-distrik. Hierdie di...
Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys moedig leerders wat matriek gedruip het aan om in te skryf vir die Tweede Kans Matriek-program. Hierdie Basi...
’n Funksie wat deur die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid gereël is om die permanente aanstelling van Gemeenskapsgesondheidswerkers (GGS’e) te v...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku inwoners van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes oor ’n hittegolf wat na verwagting tot Vrydag sal voortduur. T...
’n Multidissiplinêre span, insluitend SAPD, DOE, SANParke en Doeane, het vanaf 22 tot 26 Januarie 2026 Operasie Phakisa in die Namakwa-streek uitgevoe...
Die 46 jarige Dawn Celeste Pieterson is deur die Calvinia Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof skuldig bevind aan nege aanklagte van bedrog en twee oort...
Tydens gisteroggend se byeenkoms by Hoerskool Concordia is matriekonderwysers geloof vir hul uitstekende prestasies in die 2025-eindeksamen. Verskeie ...
Hoërskool Concordia het Graad 12A bedank vir hul orde, toewyding en waardigheid tydens gisteroggend se byeenkoms. Die skool sê hul diensbaarheid getui...