950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
LUR Abraham Vosloo besoek Pella RK Primêre Skool oor kragprobleme
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Vandag het LUR Abraham Vosloo ’n besoek afgelê by Pella RK Primêre Skool in die Namakwa-distrik. Die besoek volg nadat die skool tans ondervind dat kr...
Skole beweeg saam met die tyd: Digitale onderwys verander klaskamers
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Onderwys het drasties verander, van bordkryt en handboeke tot digitale klaskamers waar leerders met moderne tegnologie verbind is. Onderwysers van SA ...
Nuut aangestelde LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling by SASSA verwelkom
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die uitvoerende streekbestuurder van SASSA, mev. Karabelo Mojanaga, het vandag die nuut aangestelde LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, mev. Mase Manop...
Komitee bespreek PFMA Jaarverslag en dienslewering
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die Komitee het sy eerste vergadering gehou om die PFMA Jaarverslag 2024/25 vir Maatskaplike Ontwikkeling te oorweeg, met fokus op finansiële bestuur,...
Provinsiale Gesondheidskommunikasie-strategiese sessie in Upington van stapel gestuur
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het amptelik die Provinsiale Gesondheidskommunikasie-strategiese beplanningsessie in Upington geopen. Die ...
Polisie doen ‘n beroep op ouers om hul kinders se veiligheid te verseker
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Noord-Kaap het ouers aangespoor om ‘n rol te speel om hul kinders se veiligheid te verseker soos die 2026 akad...
Openbare verhoor oor staatsdienswet in Springbok
Government
Robin-Lee Milford    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer hou op 27 Januarie 2026 ’n openbare verhoor in Springbok oor die Openbare Dienskommissie-wetsontwerp.Die wetsont...
Nama Khoi slaan nuwe koers met innovasieprogram
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 23 Jan 2026    Afrikaans
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het by die IC4LED-program van die Departement van Wetenskap en Innovasie aangesluit om nuwe, innoverende oploss...
Uitvoerende burgemeester inspireer leerders tot uitnemendheid in Matjieskloof
Education
Robin-Lee Milford    Thu, 22 Jan 2026    Afrikaans
Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Mervin Cloete, vergesel deur raadslid Claasen en lede van sy kantoor, het vandag St Anna Privaat Skool in Matji...
Skoolvervoerbestuurder laat vaar borgtog ná noodlottige ongeluk
Crime
Bernadine Edith Hein    Thu, 22 Jan 2026    Afrikaans
’n 22-jarige skoolvervoerbestuurder, Ayanda Dludla, het in die Vanderbijlpark-landdroshof sy borgtogaansoek laat vaar. Hy staan tereg op 14 aanklagte ...
Advokaat Dinkie Portia Dube aangestel as Adjunk Openbare Beskermer
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 22 Jan 2026    Afrikaans
President Cyril Ramaphosa het Advokaat Dinkie Portia Dube as Adjunk Openbare Beskermer van Suid-Afrika aangestel vir ’n sewejarige termyn, effektief v...
Namakwaland verteenwoordig by Nasionale Kuns Indaba
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 22 Jan 2026    Afrikaans
Ricardo Zebulon Simon verteenwoordig Namakwaland by die Nasionale Arts Indaba in Johannesburg. Die Indaba, aangebied deur die Nasionale Departement va...