’n 39-jarige man van Prieska is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir die poging tot verkragting van sy 17-jarige stiefdogter. Die voorval het in April...
’n 28-jarige man is deur die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley tot 22 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op sy meisie. Thabiso Katiba het ha...
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer nooi die publiek na ’n openbare verhoor oor die Openbare Dienskommissiewetsontwerp op 27 Januarie 2026 om 14:00 ...
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het saam met verskeie vennote ’n gemeenskapsvergadering in die Richtersveld gehou oor klimaatsver...
Die LUR vir Vervoer, LUR Koloi, het gister met vervoeroperateurs van die Namakwa-distrik om die tafel gesit om hul knelpunte eerstehands aan te hoor. ...
Die Gesamentlike Komitee het die 2024/2025 (Wet op Openbare Finansiële Bestuur) PFMA Jaarverslag oorweeg met fokus op finansiële bestuur, beheer en ka...
Die Kantoor van die Uitvoerende Burgemeester, mnr. Mervin Cloete tesame met die Distrikspeaker, me. Gillian Pieters en personeel, het die beloofde sto...
Wyksraadslid Cornell Knoph, saam met die wykskomitee, het vandag ’n blokvergadering met inwoners van Wyk 6 gehou – die eerste gemeenskapsvergadering v...
Een van die leerders wat beseer is in die skoolvervoer-ongeluk buite Soebatsfontein, is weer in die hospitaal opgeneem nadat sy erge pyn en komplikasi...
’n Tydelike struktuur, algemeen bekend as ’n sinkhuis, het onlangs in Spoegrivier afgebrand, wat ’n plaaslike inwoner sonder enige besittings gelaat h...
’n Tydelike struktuur (sinkhuis) in Spoegrivier in die Kammiesberg munisipaliteit het vandag afgebrand, wat gelei het tot die verlies van alle besitti...
Die polisie in Pella ondersoek ’n saak van strafbare manslag ná ’n noodlottige kop-aan-kop botsing op die N14 tussen Aggeneys en Pella.Die ongeluk het...