Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Mervin Cloete, vergesel deur raadslid Claasen en lede van sy kantoor, het vandag St Anna Privaat Skool in Matji...
’n 22-jarige skoolvervoerbestuurder, Ayanda Dludla, het in die Vanderbijlpark-landdroshof sy borgtogaansoek laat vaar. Hy staan tereg op 14 aanklagte ...
President Cyril Ramaphosa het Advokaat Dinkie Portia Dube as Adjunk Openbare Beskermer van Suid-Afrika aangestel vir ’n sewejarige termyn, effektief v...
Ricardo Zebulon Simon verteenwoordig Namakwaland by die Nasionale Arts Indaba in Johannesburg. Die Indaba, aangebied deur die Nasionale Departement va...
’n 39-jarige man van Prieska is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir die poging tot verkragting van sy 17-jarige stiefdogter. Die voorval het in April...
’n 28-jarige man is deur die Noord-Kaapse Hooggeregshof in Kimberley tot 22 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op sy meisie. Thabiso Katiba het ha...
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer nooi die publiek na ’n openbare verhoor oor die Openbare Dienskommissiewetsontwerp op 27 Januarie 2026 om 14:00 ...
Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het saam met verskeie vennote ’n gemeenskapsvergadering in die Richtersveld gehou oor klimaatsver...
Die LUR vir Vervoer, LUR Koloi, het gister met vervoeroperateurs van die Namakwa-distrik om die tafel gesit om hul knelpunte eerstehands aan te hoor. ...
Die Gesamentlike Komitee het die 2024/2025 (Wet op Openbare Finansiële Bestuur) PFMA Jaarverslag oorweeg met fokus op finansiële bestuur, beheer en ka...
Die Kantoor van die Uitvoerende Burgemeester, mnr. Mervin Cloete tesame met die Distrikspeaker, me. Gillian Pieters en personeel, het die beloofde sto...
Wyksraadslid Cornell Knoph, saam met die wykskomitee, het vandag ’n blokvergadering met inwoners van Wyk 6 gehou – die eerste gemeenskapsvergadering v...