Gift of the Givers skenk 10lt water aan huishoudings
Gift of the Givers het gister water af gelewer in Komaggas
en Buffelsrivier. Elke huishouding het 10lt water ontvang omdat die gemeenskap van
Komaggas die afgelope ‘n tekort aan water in die gesig gestaar het.
Raadslid Amos Palorie van die twee wyke het sy
dankbaarheid uitgespreek teenoor Gift of the Givers wat die voorraad voorsien het.