Lede van die Namakwa-distrikstaakspan het 'n 25-jarige man in Vaalwater Bergsig naby Springbok in hegtenis geneem op aanklag van beweerde dwelmhandel....
'n Vyf-en-twintigjarige man is in hegtenis geneem nadat die Namakwa-distrikstaakspan tydens misdaadvoorkomingspatrollies op inligting oor beweerde dwe...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Noord-Kaap het inwoners wat aan protesoptogte teen ongedokumenteerde buitelandse burgers deelneem, versoek om ...
Vier mense is dood en een beseer in 'n kop-aan-kop botsing tussen 'n bakkie en 'n sedan op die R380 buite Hotazel in die Noord-Kaap. Volgens voorlopig...
Belanghebbendes uit verskeie sektore het tydens die Namakwa Distriksmunisipaliteit se LED Forum vergader om plaaslike ekonomiese ontwikkeling te bevor...
Die LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Lebogang Motlhaping, het saam met die Departementshoof, mnr. Monakali, e...
Bulelani Bhengu, Romario Brandt, Ronaldo Links en Livern Swartbooi het hul Nasionale Diplomas in Verkeersbestuur ontvang nadat hulle 'n 12 maande lang...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid se Namakwa-distrik betreur die afsterwe van mev. Kim Grace Smith, apteker by die Martha Griffits Gemeenska...
Knagnas Windplaas het Jeugdag gevier deur 'n vyfdaagse Digitale Bemarkingsvaardigheidsopleidingswerkswinkel vir 10 jong entrepreneurs uit die plaaslik...
Die eerste rondte van die Namakwa Skaaktoernooi het op 20 Junie in Steinkopf plaasgevind as keuringsgeleentheid vir die Northern Cape Closed Chess Cha...
Verskeie Graad 9-leerders het gedurende die Junie-vakansie 'n Rekeningkundige Bemagtigingsessie by Hoërskool SA van Wyk bygewoon. Die program het ten ...
Leerders en personeel van Hoërskool Concordia het Vrydag, 26 Junie 2026, afskeid geneem van juffrou Hayley Cloete, wat as Vakadviseur vir Toerisme by ...