950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
LUR Vilakazi besoek Warrenton Gemeenskapsgesondheidsentrum
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 22 May 2026    Afrikaans
Die LUR vir Gesondheid, mev. Nontobeko Vilakazi, het ’n toesigbesoek aan die Warrenton Gemeenskapsgesondheidsentrum afgelê as deel van die Noord-Kaaps...
Onderwys fokus op matriekteikens in Namakwa
Education
Robin-Lee Milford    Fri, 22 May 2026    Afrikaans
Die LUR vir Onderwys in die Noord-Kaap, Abraham Vosloo, het gister met skoolhoofde uit die Nama Khoi- en Richtersveld-munisipale gebiede vergader om v...
Khâi-Ma-jeug aangemoedig om vir NARYSEC-program aansoek te doen
Education
Robin-Lee Milford    Fri, 22 May 2026    Afrikaans
Jongmense in die Khâi-Ma-gebied kry nou die geleentheid om deur die NARYSEC-program toegang tot vaardigheidsontwikkeling en moontlike werksgeleenthede...
Wetgewende Toesigkomitee ondersoek uitdagings by Ubuntu Munisipaliteit
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die Wetgewende Toesigkomitee het vandag Victoria-Wes besoek om die prestasie van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit te evalueer en dringende uitdagin...
MTN-stigting ondersteun digitale leer in Noord-Kaap
Education
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die LUR vir Onderwys, Abraham Vosloo, het saam met die MTN-stigting by Kharkams Hoërskool tablette aan verdienstelike leerders oorhandig. Die inisiati...
Vosloo vergader met skoolhoofde oor matriekprestasie
Education
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die LUR vir Onderwys, Abraham Vosloo, het vandag met skoolhoofde in die Kamiesberg Munisipale gebied vergader om die vordering van die eerste kwartaal...
Noord-Kaapse Forum vir Ouer Persone vergader in Kimberley
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
LUR Manopole het gister die Noord-Kaapse Forum vir Ouer Persone-vergadering by Garden Court bygewoon waar sy met raadslede en distrikskoördineerders g...
Boere vereer tydens landbou-opleidingsgradeplegtigheid
Agriculture
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou het saam met die Noord-Kaapse Landbou-inkubator die eerste fase van die Boere- en Produsentopleiding-gradeple...
SA van Wyk-leerders besoek Kangnas Windplaas
Education
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Leerders van SA van Wyk het gister die geleentheid gehad om die Kangnas Windplaas te besoek as deel van voorbereiding vir ’n distrikswye kompetisie wa...
Pixley Ka Seme fokus op verbetering van gesondheidsdienste
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid in die Pixley Ka Seme-distrik hou tans ’n vierdaagse strategiese sessie oor die Distriksgesondheidsplan by...
Dubbelmoordverhoor begin in Springbok
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
Die verhoor van die Vioolsdrift-boer Jaco Dawid Malan Claasens het vandag in die Namakwalandse Rondgaande Hooggeregshof in Springbok begin. Die 61-jar...
Okiep-gemeenskap spreek frustrasies uit oor dienslewering
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 21 May 2026    Afrikaans
’n Groep gemeenskapslede van die breër Okiep-gebied het gister voor die Nama Khoi-dienspunt byeengekom om hul frustrasie oor beweerde swak diensleweri...