Die Noord-Kaapse afvaardiging, gelei deur LUR Venus Blennies-Magage, neem deel aan die Wêreldwaterstofberaad om die provinsie se groen energiepotensia...
Die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, het aan die sitting van die Nasionale Raad van Provinsies deelgeneem tydens die afsluiting van die “Taking ...
Inwoners van die Kai !Garib Munisipaliteit in die Noord-Kaap sê hulle het min vertroue dat dienslewering in die gebied sal verbeter. Die munisipalitei...
Die familie van wyle regter Yvonne Mokgoro het ’n beroep gedoen dat die strafbare manslagsaak teen haar lewensmaat bespoedig word. Volgens die familie...
Die familie van ’n 31-jarige man van die Noord-Kaap wat na bewering deur tronkbewaarders by die De Aar Korrektiewe Sentrum doodgeslaan is, berei ’n si...
Die Noord-Kaapse Dobbel- en Drankraad en die SAPD het onlangs ’n nakomingsoperasie in die Pixley Ka Seme- en Frances Baard-distrikte uitgevoer. Beampt...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het verpleegsters in Kimberley vereer tydens ’n viering onder die tema: “Ons Verpleegsters. Ons Toekoms. B...
Hoërskool Concordia en Hoërskool Port Nolloth het onlangs nuwe departementshoofde aangekondig. Hoërskool Concordia het Me. J. Cloete gelukgewens met h...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het inwoners gemaan om nie vals sosiale media-inhoud oor siekte-uitbrekings te versprei of te glo nie. Dit...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het vandag die Namakwa Distrik Interregeringsverhoudingeforum in die NDM-raadsaal aangebied. Verteenwoordigers van ...
Die Noord-Kaap het tydens Afrika se Reis Indaba 2026 in Durban nuwe toerisme- en netwerkgeleenthede bevorder. Tebogo Velembo van NCEDA het op Radio Te...
Personeel van die Loeriesfontein-kliniek en Abraham Esau-hospitaal het onlangs met die gemeenskap vergader oor die uitrol van die Sentrale Chroniese M...