950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Uiters warm temperature verwag oor die Noord- en Wes-Kaap
Environmental matters
Robin-Lee Milford    Mon, 23 Mar 2026    Afrikaans
Warm en ongemaklike toestande word oor die Noord- en Wes-Kaap verwag.Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik, met temperature wat n...
Gemeenskapskragte maak groot impak tydens Port Nolloth kusopruiming
Environmental matters
Robin-Lee Milford    Mon, 23 Mar 2026    Afrikaans
’n Grootskaalse gemeenskapsopruiming het Saterdag in Port Nolloth plaasgevind, waar vrywilligers saam met onder meer munisipale personeel, Parkrun-led...
Reddingswerkers herwin al die liggame uit die Ekapa-myn
Accident
Robin-Lee Milford    Mon, 23 Mar 2026    Afrikaans
Reddingswerkers het nou al die liggame van die Ekapa-myn in Kimberley in die Noord-Kaap herwin.Vyf mynwerkers is dood toe modder en water verlede maan...
Nagwaak in Steinkopf eer Khoi- en San-voorvaders
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 23 Mar 2026    Afrikaans
’n Nagwaak is gisteraand in Steinkopf gehou ter ere van 63 Khoi- en San-voorvaders, net voor hul herbegrafnis vandag.Die waak, gelei deur die Departem...
Bergsig-gemeenskapsvergadering skep ruimte vir direkte gesprek
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 23 Mar 2026    Afrikaans
’n Gemeenskapsvergadering vir inwoners van Bergsig in Wyk 5 vind vanaand plaas nadat die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit die byeenkoms aangekondig ...
HPV-inentingsveldtog Beskerm Meisies in Onseepkans
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 20 Mar 2026    Afrikaans
St. Philomena Laerskool in Onseepkans het ’n HPV-inentingsveldtog aangebied waar Graad 5-meisies teen servikale kanker ingeënt is. Die veldtog vorm de...
SHERQ-program Versterk Veiligheid in Namakwa
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 20 Mar 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid se SHERQ-eenheid het ’n besoek aan die Namakwa-distrik gebring om gesondheids- en veiligheidsstandaarde te...
TB-bewustheid Bereik Gemeenskappe in Namakwa en Hantam
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 20 Mar 2026    Afrikaans
Gemeenskapsgesondheidswerkers van die Steinkopf Kliniek en leerders van Steinkopf Hoërskool het ’n TB-uitreikveldtog geloods om Tuberkulose vroeg op t...
Biblioteekweek Bevorder Lees onder Jeug in Port Nolloth
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 20 Mar 2026    Afrikaans
’n Gesamentlike inisiatief deur A.J. Bekeur Biblioteek, die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, RISIHA en Naledi Jeugsentrum het tydens Bibliot...
Nollothville Satellietkantoor Bring Dienste Nader Aan Gemeenskap
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 20 Mar 2026    Afrikaans
Die Bentley Vass het die Nollothville Satellietkantoor in Port Nolloth amptelik geopen. Hy is vergesel deur Cornell Knoph en Alinda Beukes. Die kantoo...
Kamiesberg-amptenare in hof oor korrupsie-aanklagte
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 19 Mar 2026    Afrikaans
Verskeie werknemers van die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit en twee direkteure van ’n ingenieursfirma het vandag in die Garies-landdroshof verskyn...
Noord-Kaap en NBI Versterk Vennootskappe Voor Beleggingskonferensie
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 19 Mar 2026    Afrikaans
Afgevaardigdes het bymekaargekom vir ’n samewerkingsessie tussen die Noord-Kaap en die National Business Initiative. Die sessie vorm deel van die aanl...