950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Die publiek se hulp word benodig met die opsporing van 9-jarige meisie
Community
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Die Kathu-eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Oortredings versoek die publiek se hulp om die 9-jarige Mihlali Khanyiso Ludaba op te...
Dr. van Niekerk hospitaal vier wêreld prematuuriteitsdag
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 18 Nov 2025    Afrikaans
Dr. Van Niekerk Hospitaal het gister Wêreld Prematuriteitsdag gevier onder die tema: “Gee Prematuur Babas ’n Sterk Begin vir ’n Hoopvolle Toekoms”. Di...
Bandvervoerstelsels by Black Mountain Mining
Business
Bernadine Edith Hein    Mon, 17 Nov 2025    Afrikaans
Vedanta Zinc International het ’n Expression of Interest geloods vir maatskappye om ’n strategiese vennootskap aan te gaan vir die bestuur van al die ...
Logistieke bedrywighede by Black Mountain Mining
Business
Bernadine Edith Hein    Mon, 17 Nov 2025    Afrikaans
Vedanta Zinc International nooi ervare logistiekemaatskappye om deel te wees van ’n strategiese vennootskap vir die bestuur van inkomende en uitgaande...
Graad 10-leerders besoek Okiep Country Hotel vir geskiedenisuitstappie
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 17 Nov 2025    Afrikaans
Hoërskool Okiep se Graad 10-geskiedenisleerders het op Vrydag 14 November 2025 hul jaarlikse geskiedkundige uitstappie na die Okiep Country Hotel onde...
Hoërskool DF Malan gekroon as nasionale wenner van Afrikaanskompetisie
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 17 Nov 2025    Afrikaans
Met groot trots is die wenkskole van die Afrikaans Amptelik 100 Nasionale Skolekompetisie aangekondig. Uit talle inskrywings van al nege provinsies en...
Tien nuwe huise oorhandig aan begunstigdes in Calvinia
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 17 Nov 2025    Afrikaans
As deel van die Noord-Kaapse 1 miljard rand behuisingsprojek het mnr. Bentley Vass, LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradision...
Premier stel Noord-Kaap se Meerjarige Onderwysverbeteringsplan 2035 bekend
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 07 Nov 2025    Afrikaans
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het saam met die LUR vir Onderwys die Meerjarige Onderwysverbeteringsplan 2035 bekendgestel. Die plan...
Distriksontwikkelingsmodel-vergadering fokus op samewerkende groei in Namakwa
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 07 Nov 2025    Afrikaans
’n Distriksontwikkelingsmodel of DDM Eenplan-klustervergadering is in die Namakwa-distrik gehou met die teenwoordigheid van verskeie sleutelrolspelers...
Gesamentlike SCOPA-vergaderings fokus op infrastruktuur en finansiële bestuur
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 07 Nov 2025    Afrikaans
Twee gesamentlike vergaderings van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, oftewel SCOPA, is by die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gehou. Die e...
Nuwe Schmidtsdrift-kliniek toon merkwaardige vordering
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 07 Nov 2025    Afrikaans
Die bou van die nuwe Schmidtsdrift-kliniek in die Noord-Kaap is reeds 78% voltooi. ’n Groot stap in die rigting van universele toegang tot kwaliteit g...
Tweedaagse ICSM-opleiding versterk gesondheidsorglewering in Springbok
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 07 Nov 2025    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het van 4–5 November 2025 ’n tweedaagse Geïntegreerde Kliniese Dienstebestuur (ICSM)-opleiding by die Spri...