Vedanta Zinc International nooi ervare logistiekemaatskappye om deel te wees van ’n strategiese vennootskap vir die bestuur van inkomende en uitgaande...
Hoërskool Okiep se Graad 10-geskiedenisleerders het op Vrydag 14 November 2025 hul jaarlikse geskiedkundige uitstappie na die Okiep Country Hotel onde...
Met groot trots is die wenkskole van die Afrikaans Amptelik 100 Nasionale Skolekompetisie aangekondig. Uit talle inskrywings van al nege provinsies en...
As deel van die Noord-Kaapse 1 miljard rand behuisingsprojek het mnr. Bentley Vass, LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradision...
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het saam met die LUR vir Onderwys die Meerjarige Onderwysverbeteringsplan 2035 bekendgestel. Die plan...
’n Distriksontwikkelingsmodel of DDM Eenplan-klustervergadering is in die Namakwa-distrik gehou met die teenwoordigheid van verskeie sleutelrolspelers...
Twee gesamentlike vergaderings van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, oftewel SCOPA, is by die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer gehou. Die e...
Die bou van die nuwe Schmidtsdrift-kliniek in die Noord-Kaap is reeds 78% voltooi. ’n Groot stap in die rigting van universele toegang tot kwaliteit g...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het van 4–5 November 2025 ’n tweedaagse Geïntegreerde Kliniese Dienstebestuur (ICSM)-opleiding by die Spri...
Die Departement van Gesondheid in die Namakwa-distrik bied tans ’n 5-dae TB-opleiding vir professionele verpleegkundiges by die Okiep Hotel aan. Die o...
Hoërskool Namakwaland het hul opregte dank uitgespreek aan die Departement van Sport, Kuns en Kultuur en mnr. Bertie Saal vir die ruimhartige skenking...
More than half a million people were left without power after Hurricane Melissa made landfall in Jamaica on Wednesday, October 29.The storm struck nea...