1263 articles found · Last 12 months.
Polisie slaan toe op beweerde dwelmhandel in Vaalwater Bergsig
Crime
Bernadine Edith Hein    Wed, 01 Jul 2026    Afrikaans
'n Vyf-en-twintigjarige man is in hegtenis geneem nadat die Namakwa-distrikstaakspan tydens misdaadvoorkomingspatrollies op inligting oor beweerde dwe...
Polisie maan betogers tot kalmte tydens beplande optogte
Community
Bernadine Edith Hein    Tue, 30 Jun 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Noord-Kaap het inwoners wat aan protesoptogte teen ongedokumenteerde buitelandse burgers deelneem, versoek om ...
<br />
<b>Deprecated</b>:  htmlspecialchars(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in <b>/home/pscykcbp/domains/radionfm.co.za/public_html/news.php</b> on line <b>460</b><br />
Other
Bernadine Edith Hein    Tue, 30 Jun 2026    Afrikaans
Vier mense is dood en een beseer in 'n kop-aan-kop botsing tussen 'n bakkie en 'n sedan op die R380 buite Hotazel in die Noord-Kaap. Volgens voorlopig...
LED Forum bevorder volhoubare ekonomiese ontwikkeling
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 30 Jun 2026    Afrikaans
Belanghebbendes uit verskeie sektore het tydens die Namakwa Distriksmunisipaliteit se LED Forum vergader om plaaslike ekonomiese ontwikkeling te bevor...
LUR Motlhaping ontmoet boere in Khâi-Ma
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 29 Jun 2026    Afrikaans
Die LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Lebogang Motlhaping, het saam met die Departementshoof, mnr. Monakali, e...
Verkeersbeamptes vier gradeplegtigheid
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 29 Jun 2026    Afrikaans
Bulelani Bhengu, Romario Brandt, Ronaldo Links en Livern Swartbooi het hul Nasionale Diplomas in Verkeersbestuur ontvang nadat hulle 'n 12 maande lang...
Namakwa-gesondheidsdistrik treur oor afsterwe van twee toegewyde werknemers
Health
Bernadine Edith Hein    Mon, 29 Jun 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid se Namakwa-distrik betreur die afsterwe van mev. Kim Grace Smith, apteker by die Martha Griffits Gemeenska...
Knagnas Windplaas bemagtig jong entrepreneurs met digitale vaardighede
Business
Bernadine Edith Hein    Mon, 29 Jun 2026    Afrikaans
Knagnas Windplaas het Jeugdag gevier deur 'n vyfdaagse Digitale Bemarkingsvaardigheidsopleidingswerkswinkel vir 10 jong entrepreneurs uit die plaaslik...
Blouvlam-skaakspelers presteer uitstekend by Namakwa-toernooi
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 26 Jun 2026    Afrikaans
Die eerste rondte van die Namakwa Skaaktoernooi het op 20 Junie in Steinkopf plaasgevind as keuringsgeleentheid vir die Northern Cape Closed Chess Cha...
Graad 9-leerders woon Rekeningkundige Bemagtigingsessie by
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 26 Jun 2026    Afrikaans
Verskeie Graad 9-leerders het gedurende die Junie-vakansie 'n Rekeningkundige Bemagtigingsessie by Hoërskool SA van Wyk bygewoon. Die program het ten ...
Hoërskool Concordia neem afskeid van geliefde opvoeder
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 26 Jun 2026    Afrikaans
Leerders en personeel van Hoërskool Concordia het Vrydag, 26 Junie 2026, afskeid geneem van juffrou Hayley Cloete, wat as Vakadviseur vir Toerisme by ...
Namakwa Distrik hou Tegniese IGR Forum om samewerking te versterk
District
Bernadine Edith Hein    Fri, 26 Jun 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het sy kwartaallikse Tegniese Interregeringsverhoudinge (IGR) Forum aangebied, waar munisipale bestuurders en sekto...