1263 articles found · Last 12 months.
Nog 25 huise in Calvinia oorhandig
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die LUR vir CoGHSTA in die Noord-Kaap, Bentley Vass, het saam met Hantam-burgemeester Koos Alexander 25 nuwe huise aan begunstigdes van die Calvinia 2...
CoGHSTA kry R657,5 miljoen vir 2026/27
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die LUR vir CoGHSTA in die Noord-Kaap, Bentley Vass, het die departement se Begrotingspos 9 by 'n spesiale sitting van die Noord-Kaapse Provinsiale We...
Nuwe Schmidtsdrift-gesondheidsentrum amptelik geopen
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het vandag saam met die LUR vir Gesondheid, Topsy Vilakazi, die nuwe Schmidtsdrift Primêre Gesondheid...
Premier monitor vordering by Riverton-wateraanleg
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het vandag ’n toesigbesoek aan die Riverton-waterbehandelingsaanleg in die Sol Plaatje Munisipaliteit...
Noord-Kaapse Wetgewer hou eerste plaaslike debat in Calvinia
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Wetgewer het sy eerste plaaslike debat in Calvinia aangebied, wat inwoners die geleentheid gebied het om die demokratiese proses van ...
Noord-Kaap ken R1,086 miljard aan Maatskaplike Ontwikkeling toe
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het ’n begroting van R1,086 miljard vir 2026/27 ontvang. LUR Mase Manopole het tydens die b...
Waterlekkasies by die Okiep reservoir dra by tot wateruitdagings in omliggende dorpe
Community
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Inwoners van Okiep en omliggende dorpe ervaar steeds uitdagings met watervoorsiening, wat tot groot frustrasie onder gemeenskappe lei. Verskeie h...
Khâi-Ma daag inwoners uit om hulle dorpe skoon te maak en hou
Community
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Khâi-Ma Munisipaliteit doen ’n beroep op inwoners, besighede en regeringsdepartemente om deel te neem aan ’n grootskaalse skoonmaakveldtog wat Vry...
Nama Khoi waarsku teen rioolverstoppings in Nababeep
Government
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het Maandag met 'n driedaagse skoonmaak van Nababeep se rioolnetwerk om ernstige verstoppings aan te spreek beg...
Nama Khoi berei voor vir volgende raadsitting
Government
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het aangekondig dat sy volgende raadsvergadering op 29 Junie in Springbok gehou sal word.Volgens die amptelike ...
Okiep-rugbytalent weer in Griekwa vrouespan opgeneem
Sport
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
'n Jong rugbyspeler van Hoërskool Okiep hou steeds die Namakwa-streek se naam hoog nadat Elijah van den Heever vir nóg 'n keer in die Griekwa Vroue Ru...
Noord-Kaapse man gevonnis vir verkragting en skep van kinderpornografie
Crime
Robin-Lee Milford    Wed, 24 Jun 2026    Afrikaans
Die Kathu-streekhof in die Noord-Kaap het eergister ’n 39-jarige man tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir verkragting, die skep van kinderpornografie e...