1263 articles found · Last 12 months.
Bemagtigingsprogram fokus op gemeenskapsontwikkeling in Kamiesberg
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
 ’n Gemeenskapsbemagtigingsprogram in die Kamiesberg het verlede week inwoners die geleentheid gebied om uitdagings soos geweld, uitsluiting, ver...
SA van Wyk-leerder verteenwoordig Noord-Kaap op rugbyveld
Education
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
'n Graad 10-leerder van Hoërskool S.A. van Wyk in Springbok, Ignatious Maarman, verteenwoordig tans die Noord-Kaap as lid van die O/16 Griquas-rugbysp...
DA kondig burgemeesterskandidaat vir Nama Khoi aan
Politics
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
Die Demokratiese Alliansie (DA) het aangekondig dat Rodney Kritzinger as die party se burgemeesterskandidaat vir die Nama Khoi Munisipaliteit aangewys...
Dokumentêr verbind Namakwa met St. Helena-erfenis
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
Leerders van Concordia kry môre die geleentheid om meer te leer oor die geskiedenis van St. Helena-inwoners wat meer as ’n eeu gelede na Namakwa gekom...
Plaaslike onderneming brei uit met steunprogram
Business
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
’n Plaaslike kontrakteringsmaatskappy in die Khâi-Ma-gebied, Silo ’n Sons, het sy bedrywighede uitgebrei nadat die onderneming ondersteuning deur ’n b...
SA Van Wyk-leerders blink uit in entrepreneurskompetisie
Education
Robin-Lee Milford    Mon, 08 Jun 2026    Afrikaans
Twee leerders van SA Van Wyk Hoërskool in Springbok het deurgedring na die Top 30 van die nasionale Maak My ’n Miljoenêr-entrepreneurskompetisie.Rewan...
Noord-Kaapse Huis van Tradisionele en Khoisan-leiers open 4de Sessie
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Provinsiale Huis van Tradisionele en Khoisan-leiers het die 4de Sessie van die 4de Huis amptelik geopen, met leiers wat van regoor di...
21 ongedokumenteerde persone in hegtenis geneem
Crime
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
Een-en-twintig ongedokumenteerde persone is in hegtenis geneem en 12 snoepwinkels is gesluit tydens ’n multidissiplinêre nakomingsoperasie in Kimberle...
25-jarige man in hegtenis geneem ná noodlottige skietery in Paballelo
Crime
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
‘n 25-jarige man is in Upington in hegtenis geneem in verband met die noodlottige skietery van ’n 37-jarige man in Paballelo. Die voorval het Sondagaa...
Oordragsadvokaat gevonnis tot 12 jaar vir R4,6 miljoen diefstal en geldwassery
Crime
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
‘n Oordragsadvokaat van die Noord-Kaap is tot 12 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis vir diefstal en geldwassery nadat sy skuldig bevind is aan die ...
Paroolbesluit in Griekwastad-moordsaak omvergewerp deur minister
Crime
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
Die besluit van die paroolraad in Upington om parool toe te staan aan die veroordeelde moordenaar van drie lede van die Steenkamp-gesin in Griekwastad...
Familie doen dringende beroep vir hulp om vermiste man van Colesberg op te spoor
Other
Bernadine Edith Hein    Fri, 05 Jun 2026    Afrikaans
’n Familie van ’n 25-jarige man wat verlede maand naby Colesberg vermis geraak het, het ’n dringende beroep op die publiek gedoen vir hulp om hom op t...