Die LUR vir Gesondheid in die Noord-Kaap, Nontobeko Vilakazi, het gister die nuutgeboude Schmidtsdrift Gemeenskapsgesondheidsentrum besoek. Die modern...
Belanghebbendes van noodmediese dienste (EMS) van regoor die Noord-Kaap het gister in Upington byeengekom vir ’n konsultasiewerkswinkel oor die konsep...
Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys het die opskorting van die leerdervervoerstaking verwelkom nadat 'n ooreenkoms tussen die Departement, Provi...
Taxibestuurders in Kimberley sê onlangse brandstofaanpassings plaas ernstige druk op hul bedryf, met sommige wat meer as een keer per dag moet volmaak...
Die Richtersveld Munisipaliteit wil inwoners inlig dat een van ons rioolvragmotors ongelukkig onklaar geraak het en tans in die herstelstadium is. Op ...
Die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mase Manapole, het Internasionale Dag van Gesinne herdenk onder die tema “Gesinne, Ongelykhede en Kinderwelstan...
’n Opleidingsessie oor Kunsmatige Intelligensie (KI) word op 18 Junie by die Kangnas Wind Farm-kantore in Springbok aangebied as deel van poging...
Dr. Izak van Niekerk Primêre Skool op Steinkopf het 'n beroep op ouers gedoen om saam met die skool op te tree teen toenemende dissiplinêre probleme o...
Die familie van Maxine Brendell doen 'n beroep op die publiek vir hulp om haar oorskot vanaf die Wes-Kaap na Concordia te vervoer vir haar laaste rusp...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het onlangs aan ’n tweedaagse werksessie in Kaapstad deelgeneem wat gefokus het op Voluntary Local Reviews (VLR's) ...
Die Noord-Kaapse Hooggeregshof het ’n saak tussen die Noord-Kaapse Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake ...
Die Noord-Kaapse regering het R10 miljoen ingesamel tydens vanjaar se Premier se Gholfdag in Kathu. Die inisiatief, wat nou in sy vierde jaar is, dien...